4 Bedroom Farm for Sale in Prieska Prieska

  • R 23 900 000
  • R 230 640 Monthly payment
4 Bedroom Farm for Sale in Prieska

Property Information & Features

  • Farm Property Type
  • For Sale Listing Type
  • R 23 900 000 Asking Price
  • 4 Bedrooms
  • 4 Bathrooms

Property Description

Ligging: Gelee, nagenoeg 54 km (45 km teerpad en 9 km grondpad) vanaf Prieska. 90 km vanaf Britstown.

Grootte: 7662 ha

Reenval: Gemiddelde reenval 270 mm per jaar. Hoofsaaklik in die somermaande en soms in die winter. Ryp in die winter.

Natuurlike weiding: Die plaas is bedek met uitstekende karoo bossiesveld, asook gras en is geskik vir skape, bokke , wild en beeste. Tans word daar hoofsaaklik met merino's geboer asook boerbokke en beeste. Die drakrag van die plaas is 30 ha/GVE. (5ha/ KVE). (Huidig is daar nagenoeg 80 springbokke op die plaas, asook koedoes).

Besproeiing: Daar is 10ha geregistreerde waterregte op die plaas met die nodige sertifikate. Op hierdie oppervlakte word tans kontant gewasse soos uiesaad verbou.

Infrastruktuur: Die infrastruktuur van die plaas is in 'n uitstekende toestand.

Weikampe, veesuipings en heinings: Die plaas is verdeel in 'n groot aantal weikampe met voldoende veesuipings.
Elke kamp is voorsien van 'n veehanteringskraal. Die buiteheinings is jakkalsproef en die binneheinings "stockproof".
Alle heinings en krale is in 'n uitstekende toestand. In totaal is daar 23 boorgate, 22 windpompe,1 sonpomp, 4 dompelpompe, 21 sement- en sinkdamme. Twee van hierdie damme is baie groot en word gebruik vir besproeiing.

Geboue: Die plaas se woonhuis bestaan onder meer uit 'n modern 4 slaapkamer woning met 4 badkamers, sit-/eetkamer, oopplan kombuis, 2 opwaskamers, groot kantoor met instapkluis en 'n groot braai-area, tennisbaan en 2 swembaddens.
In totaal is daar 4 arbeiders huise. Alle geboue is van ESKOM krag voorsien. Ander geboue bestaan uit 'n motorhuis vir 2 voertuie, werkskamer, stoorkamer, modern skeerhuis, slagkamer, koelkamer en buitewaskamer , asook 'n stoor waarin uie gedroog word.

Kommunikasie: Daar is beide selfoon en internet ontvangs op die plaas.

Opmerkings: Die plaas is een van die beste bewerkte plase in die omgewing met goeie weidingbestuur oor baie jare.
Dit het 'n uitstekende infrastruktuur, waterregte, pragtige woonhuis en ander geboue met ESKOM krag.
Benewens die sterk ondergrondse water, beskik die plaas ook oor voerkraal fasilitiete vir 'n 1000 skape.

Prys: R23 900 000.00

Monthly Payment / Amortisation

R
R
%
Instalment
R 207 576 / month
Total Cost
R 49 818 277
# Total Payment Interest Portion Capital Portion Balance
1 207 576 179 250 28 326 21 481 674
2 207 576 179 014 28 562 21 453 112
3 207 576 178 776 28 800 21 424 311
4 207 576 178 536 29 040 21 395 271
5 207 576 178 294 29 282 21 365 989
6 207 576 178 050 29 526 21 336 463
7 207 576 177 804 29 772 21 306 690
8 207 576 177 556 30 020 21 276 670
9 207 576 177 306 30 271 21 246 399
10 207 576 177 053 30 523 21 215 877
11 207 576 176 799 30 777 21 185 099
12 207 576 176 542 31 034 21 154 066
13 207 576 176 284 31 292 21 122 773
14 207 576 176 023 31 553 21 091 220
15 207 576 175 760 31 816 21 059 404
16 207 576 175 495 32 081 21 027 323
17 207 576 175 228 32 348 20 994 975
18 207 576 174 958 32 618 20 962 357
19 207 576 174 686 32 890 20 929 467
20 207 576 174 412 33 164 20 896 303
21 207 576 174 136 33 440 20 862 863
22 207 576 173 857 33 719 20 829 144
23 207 576 173 576 34 000 20 795 144
24 207 576 173 293 34 283 20 760 861
25 207 576 173 007 34 569 20 726 292
26 207 576 172 719 34 857 20 691 435
27 207 576 172 429 35 148 20 656 287
28 207 576 172 136 35 440 20 620 847
29 207 576 171 840 35 736 20 585 111
30 207 576 171 543 36 034 20 549 077
31 207 576 171 242 36 334 20 512 743
32 207 576 170 940 36 637 20 476 107
33 207 576 170 634 36 942 20 439 165
34 207 576 170 326 37 250 20 401 915
35 207 576 170 016 37 560 20 364 355
36 207 576 169 703 37 873 20 326 482
37 207 576 169 387 38 189 20 288 293
38 207 576 169 069 38 507 20 249 786
39 207 576 168 748 38 828 20 210 958
40 207 576 168 425 39 152 20 171 806
41 207 576 168 098 39 478 20 132 329
42 207 576 167 769 39 807 20 092 522
43 207 576 167 438 40 138 20 052 383
44 207 576 167 103 40 473 20 011 910
45 207 576 166 766 40 810 19 971 100
46 207 576 166 426 41 150 19 929 950
47 207 576 166 083 41 493 19 888 457
48 207 576 165 737 41 839 19 846 618
49 207 576 165 388 42 188 19 804 430
50 207 576 165 037 42 539 19 761 891
51 207 576 164 682 42 894 19 718 997
52 207 576 164 325 43 251 19 675 746
53 207 576 163 965 43 612 19 632 134
54 207 576 163 601 43 975 19 588 159
55 207 576 163 235 44 341 19 543 818
56 207 576 162 865 44 711 19 499 107
57 207 576 162 493 45 084 19 454 023
58 207 576 162 117 45 459 19 408 564
59 207 576 161 738 45 838 19 362 726
60 207 576 161 356 46 220 19 316 505
61 207 576 160 971 46 605 19 269 900
62 207 576 160 583 46 994 19 222 906
63 207 576 160 191 47 385 19 175 521
64 207 576 159 796 47 780 19 127 741
65 207 576 159 398 48 178 19 079 563
66 207 576 158 996 48 580 19 030 983
67 207 576 158 592 48 985 18 981 998
68 207 576 158 183 49 393 18 932 605
69 207 576 157 772 49 804 18 882 801
70 207 576 157 357 50 219 18 832 582
71 207 576 156 938 50 638 18 781 944
72 207 576 156 516 51 060 18 730 884
73 207 576 156 091 51 485 18 679 398
74 207 576 155 662 51 915 18 627 484
75 207 576 155 229 52 347 18 575 137
76 207 576 154 793 52 783 18 522 353
77 207 576 154 353 53 223 18 469 130
78 207 576 153 909 53 667 18 415 463
79 207 576 153 462 54 114 18 361 349
80 207 576 153 011 54 565 18 306 784
81 207 576 152 557 55 020 18 251 765
82 207 576 152 098 55 478 18 196 287
83 207 576 151 636 55 940 18 140 346
84 207 576 151 170 56 407 18 083 940
85 207 576 150 699 56 877 18 027 063
86 207 576 150 226 57 351 17 969 712
87 207 576 149 748 57 829 17 911 884
88 207 576 149 266 58 310 17 853 573
89 207 576 148 780 58 796 17 794 777
90 207 576 148 290 59 286 17 735 491
91 207 576 147 796 59 780 17 675 710
92 207 576 147 298 60 279 17 615 432
93 207 576 146 795 60 781 17 554 651
94 207 576 146 289 61 287 17 493 363
95 207 576 145 778 61 798 17 431 565
96 207 576 145 263 62 313 17 369 252
97 207 576 144 744 62 832 17 306 420
98 207 576 144 220 63 356 17 243 064
99 207 576 143 692 63 884 17 179 180
100 207 576 143 160 64 416 17 114 763
101 207 576 142 623 64 953 17 049 810
102 207 576 142 082 65 494 16 984 316
103 207 576 141 536 66 040 16 918 276
104 207 576 140 986 66 591 16 851 685
105 207 576 140 431 67 145 16 784 540
106 207 576 139 871 67 705 16 716 835
107 207 576 139 307 68 269 16 648 566
108 207 576 138 738 68 838 16 579 727
109 207 576 138 164 69 412 16 510 316
110 207 576 137 586 69 990 16 440 325
111 207 576 137 003 70 573 16 369 752
112 207 576 136 415 71 162 16 298 590
113 207 576 135 822 71 755 16 226 836
114 207 576 135 224 72 353 16 154 483
115 207 576 134 621 72 955 16 081 528
116 207 576 134 013 73 563 16 007 964
117 207 576 133 400 74 176 15 933 788
118 207 576 132 782 74 795 15 858 993
119 207 576 132 158 75 418 15 783 576
120 207 576 131 530 76 046 15 707 529
121 207 576 130 896 76 680 15 630 849
122 207 576 130 257 77 319 15 553 530
123 207 576 129 613 77 963 15 475 567
124 207 576 128 963 78 613 15 396 954
125 207 576 128 308 79 268 15 317 685
126 207 576 127 647 79 929 15 237 757
127 207 576 126 981 80 595 15 157 162
128 207 576 126 310 81 266 15 075 895
129 207 576 125 632 81 944 14 993 952
130 207 576 124 950 82 627 14 911 325
131 207 576 124 261 83 315 14 828 010
132 207 576 123 567 84 009 14 744 000
133 207 576 122 867 84 709 14 659 291
134 207 576 122 161 85 415 14 573 876
135 207 576 121 449 86 127 14 487 748
136 207 576 120 731 86 845 14 400 903
137 207 576 120 008 87 569 14 313 335
138 207 576 119 278 88 298 14 225 036
139 207 576 118 542 89 034 14 136 002
140 207 576 117 800 89 776 14 046 226
141 207 576 117 052 90 524 13 955 702
142 207 576 116 298 91 279 13 864 423
143 207 576 115 537 92 039 13 772 384
144 207 576 114 770 92 806 13 679 578
145 207 576 113 996 93 580 13 585 998
146 207 576 113 217 94 360 13 491 638
147 207 576 112 430 95 146 13 396 493
148 207 576 111 637 95 939 13 300 554
149 207 576 110 838 96 738 13 203 816
150 207 576 110 032 97 544 13 106 271
151 207 576 109 219 98 357 13 007 914
152 207 576 108 399 99 177 12 908 737
153 207 576 107 573 100 003 12 808 734
154 207 576 106 739 100 837 12 707 897
155 207 576 105 899 101 677 12 606 220
156 207 576 105 052 102 524 12 503 696
157 207 576 104 197 103 379 12 400 317
158 207 576 103 336 104 240 12 296 077
159 207 576 102 467 105 109 12 190 968
160 207 576 101 591 105 985 12 084 983
161 207 576 100 708 106 868 11 978 115
162 207 576 99 818 107 759 11 870 357
163 207 576 98 920 108 657 11 761 700
164 207 576 98 014 109 562 11 652 138
165 207 576 97 101 110 475 11 541 663
166 207 576 96 181 111 396 11 430 268
167 207 576 95 252 112 324 11 317 944
168 207 576 94 316 113 260 11 204 684
169 207 576 93 372 114 204 11 090 480
170 207 576 92 421 115 155 10 975 325
171 207 576 91 461 116 115 10 859 209
172 207 576 90 493 117 083 10 742 127
173 207 576 89 518 118 058 10 624 068
174 207 576 88 534 119 042 10 505 026
175 207 576 87 542 120 034 10 384 992
176 207 576 86 542 121 035 10 263 957
177 207 576 85 533 122 043 10 141 914
178 207 576 84 516 123 060 10 018 854
179 207 576 83 490 124 086 9 894 768
180 207 576 82 456 125 120 9 769 648
181 207 576 81 414 126 162 9 643 486
182 207 576 80 362 127 214 9 516 272
183 207 576 79 302 128 274 9 387 998
184 207 576 78 233 129 343 9 258 655
185 207 576 77 155 130 421 9 128 235
186 207 576 76 069 131 508 8 996 727
187 207 576 74 973 132 603 8 864 124
188 207 576 73 868 133 708 8 730 415
189 207 576 72 753 134 823 8 595 593
190 207 576 71 630 135 946 8 459 646
191 207 576 70 497 137 079 8 322 567
192 207 576 69 355 138 221 8 184 346
193 207 576 68 203 139 373 8 044 973
194 207 576 67 041 140 535 7 904 438
195 207 576 65 870 141 706 7 762 732
196 207 576 64 689 142 887 7 619 845
197 207 576 63 499 144 077 7 475 768
198 207 576 62 298 145 278 7 330 490
199 207 576 61 087 146 489 7 184 001
200 207 576 59 867 147 709 7 036 292
201 207 576 58 636 148 940 6 887 351
202 207 576 57 395 150 182 6 737 170
203 207 576 56 143 151 433 6 585 737
204 207 576 54 881 152 695 6 433 042
205 207 576 53 609 153 967 6 279 074
206 207 576 52 326 155 251 6 123 824
207 207 576 51 032 156 544 5 967 279
208 207 576 49 727 157 849 5 809 430
209 207 576 48 412 159 164 5 650 266
210 207 576 47 086 160 491 5 489 776
211 207 576 45 748 161 828 5 327 948
212 207 576 44 400 163 177 5 164 771
213 207 576 43 040 164 536 5 000 235
214 207 576 41 669 165 908 4 834 327
215 207 576 40 286 167 290 4 667 037
216 207 576 38 892 168 684 4 498 353
217 207 576 37 486 170 090 4 328 263
218 207 576 36 069 171 507 4 156 756
219 207 576 34 640 172 937 3 983 819
220 207 576 33 198 174 378 3 809 441
221 207 576 31 745 175 831 3 633 611
222 207 576 30 280 177 296 3 456 314
223 207 576 28 803 178 774 3 277 541
224 207 576 27 313 180 263 3 097 278
225 207 576 25 811 181 766 2 915 512
226 207 576 24 296 183 280 2 732 232
227 207 576 22 769 184 808 2 547 424
228 207 576 21 229 186 348 2 361 077
229 207 576 19 676 187 901 2 173 176
230 207 576 18 110 189 466 1 983 710
231 207 576 16 531 191 045 1 792 665
232 207 576 14 939 192 637 1 600 027
233 207 576 13 334 194 243 1 405 785
234 207 576 11 715 195 861 1 209 923
235 207 576 10 083 197 493 1 012 430
236 207 576 8 437 199 139 813 291
237 207 576 6 777 200 799 612 492
238 207 576 5 104 202 472 410 020
239 207 576 3 417 204 159 205 861
240 207 576 1 716 205 861 -0

Get more info / Ask a question