2 Bedroom Apartment to Rent in Olympus Pretoria

  • R 8 500
2 Bedroom Apartment to Rent in Olympus

Property Information & Features

  • Apartment Property Type
  • To Rent Listing Type
  • R 8 500 Price
  • 2 Bedrooms
  • 1 Bathrooms
  • 67 m² Living Area
  • 67 m² Total Size
  • R 127 Price/m²
  • Yes Swimming Pool

Property Description

Hierdie 2 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan sit- en eetkamer, balkon en motorafdak woonstel het 'n pragtige uitsig na Bronberg se bewaringsgebied. Baie veilige en huislike atmosfeer jy sal vergeet dat jy in die stad is.

24 Uur Sekuriteit

24 Uur hoesorg en verpleegstaf

Noodknoppies en posbusse vir elke eenheid

Vervoerbussie na naaste winkelsentrums tweekeer per week

Dienssentrum is 100% funksioneel met ontvangsarea, biblioteek, eetsaal, snoepwinkel, dokterspreekkamer, haar- en skoonheidsalon, vehitte swembad

Die sosialekomitee reel uitstappies en ontspanning

Kerkdiens elke Sondagoggend

SKAKEL NOU OM TELEURSTELLING TE VOORKOM - ONS IS 7 DAE 'N WEEK OP TERREIN

Get more info / Ask a question