2 Bedroom House to Rent in Olympus Pretoria

  • R 11 000
2 Bedroom House to Rent in Olympus

Property Information & Features

  • House Property Type
  • To Rent Listing Type
  • R 11 000 Price
  • 2 Bedrooms
  • 2 Bathrooms
  • 1 Garages
  • 107 m² Living Area
  • 107 m² Total Size
  • R 103 Price/m²
  • Yes Garage
  • Yes Swimming Pool

Property Description

'n Pragtige, splinternuwe 2 slaapkamer, 2badkamer, oopplan sit- eetkamer en kombuis, stoorplekkie, 1 motohuis en patio met tuintjie te huur vir 50 jariges en ouer in Bronberg Aftreelandgoed, wat gelee is in 'n landelike omgewing. Lieflike tuine en huislike, veilige atmosfeer

24 Uur sekuriteit met hoe mure en elektrisiteitsheining

24 Uur hoesorgeenheid en verpleegstaf beskikbaar

Noodknoppies en posbusse vir elke eenheid

Vervoerbussie tweekeer per week na die naaste winkelsentrums

Ons dienssentrum is 100% in werking met ons ontvangsarea, eetsaal en moderne industriele kombuis, biblioteek, hoof TV kamer, snoepwinkel, dokter se spreekkamer, haar- en skoonheidsalon, verhitte swembad

Die sosialekomitee reel al die uitstappies en onthaal, braaivleise, markdae, flieks, skemerkelkaande, oefeninge, bingo, kaartspeletjies en baie meer

Kerkdiens elke Sondagoggend

SKAKEL NOU OM TELEURSTELLING TE VOORKOM - ONS IS OOK 7 DAE PER WEEK OP TERREIN

Get more info / Ask a question