3 Bedroom Simplex to Rent in Olympus Pretoria

  • R 12 500
3 Bedroom Simplex to Rent in Olympus

Property Information & Features

  • Simplex Property Type
  • To Rent Listing Type
  • R 12 500 Price
  • 3 Bedrooms
  • 2 Bathrooms
  • 2 Garages
  • 136 m² Living Area
  • 136 m² Total Size
  • R 92 Price/m²
  • Yes Garage
  • Yes Swimming Pool

Property Description

Splinternuwe en moderne 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan si- eetkamer en kombuis simplekshuis te huur vir 50 jariges en ouer in Bronberg Aftreelangoed gelee in pragtige tuine in 'n veilige en huislike atmosfeer

Ons het 24 uur sekuriteit met baie hoe mure en elektrisiteitheinings

24 Uur hoesorgeenheid met vepleegstaf beskikbaar

Noodknoppies en posbusse vir elke eenheid

Vervoerbussie tweekeer per week na naaste winkelsentrums

Die dienssentrum is 100% in werking met ontvangsarea, biblioteek, eetsaal en industriele kombuis, snoepwinkel, haar- en skoonheidsalon, ontspanningsvertrek, verhitte swembad

Ons sosialekomitee is baie bedrywig en reel al die uitstappies en ontspanning, markdae, flieks, skemerkelkaande,braaivleisdae, oefeninge, bingo, kaartspeletjies en baie meer

Daar is 'n diens elke Sondagoggend

KOM BESOEK ONS OM TELEURSTELLING TE VOORKOM - ONS IS 7 DAE 'N WEEK OP TERREIN

Get more info / Ask a question