Brandvlei · Small Holding/Farm For Sale
Farm For Sale in Brandvlei
- R 9,840,000
- 110000000 m²
Hierdie uitstekende veeplaas beslaan 11 000 Ha en is opgedeel in 31 behoorlik omheinde kampe, elke kamp met toegang tot 'n veesuiping. Die buite grensheinings bestaan uit 14 drade, en is ge?lektrifiseer om jakkalse en ongediertes uit te hou. Die plaas het 10 boorgate met windpompe en 13 sement damme. Verder loop die Sakrivier, wat meeste van die tyd 'n dro? loop is, deur die plaas, wat veroorsaak dat ongeveer 4 000 Ha, in die gebied van die Sakrivier, baie geskik is vir beesboerdery. Die res is hoofsaaklik geskik vir skaapboerdery. Daar word ook 100 Skaap ooie ingesluit.
Verder bied die plaas 'n drieslaapkamer plaashuis met groot vertrekke, wat insluit 'n sitkamer, eetkamer, stoepkamer, kombuis en 2 ingeboude braaie. Daar is ook 'n sonkrag stelsel met 'n 4,5 KVA omskakelaar.
Property Information & Features
- Property Type
- Farm
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Brandvlei, Northern Cape
- Price
- R 9,840,000 · Get Pre-Qualified
- Floor Size
- 200 m²
- Erf Size
- 110000000 m²
- Agricultural Zoning
- Yes