Dwaalboom · Small Holding/Farm For Sale
Farm For Sale in Dwaalboom
- R 3,500,000
- 4930000 m²
493 Hektaar met bees heining en basiese geriewe,
Stewige drie slaap - een badkamer plaas woning met kombuis , stoep , gang en woonkamer. Buitekamer en ou stoor.
Ongeveer 40 % turf grond met sekelbos en geelhak indringing. Rondom 60 % rooigrond met goeie weiding. Grond renwater dam , koedoes , rooibokke , kleinwild en vlakvarke kom voor.
Serwituut pad ten gunste van aangrensende eiendom aan die Noord Westelike grens.
SLEGS 5 KILOMETER GOEIE GRONDPAD EN GEEN ESKOM KRAG.
HEREREGTE IS VAN TOEPASSING , EIENAAR IS NIE VIR BTW GEREGISTREER NIE.
Property Information & Features
- Property Type
- Farm
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Dwaalboom, Thabazimbi
- Price
- R 3,500,000 · Get Pre-Qualified
- Erf Size
- 4930000 m²