Nieuwoudtville · Small Holding/Farm For Sale
Farm For Sale in Nieuwoudtville
- POA
- 2150000 m²
Veiling: 25 April 2024 @ 11:00
Plek: Op die perseel
Besigtiging: Slegs per afspraak.
Die plaas, beter bekend as Tabaktuin is gelee in die bekende Bokkeveld eskarpment.
Hoofsaaklik winterreenval gebied.
Juweel van 'n plaas in die pragtige blommeparadys ook genoem die bolplant hoofstad van die wereld.
152 ha gevestigde Rooibostee lande.
5 ha Bloekombos.
Goeie infratruktuur met tee droogbaan; stoor en twee werkershuise.
2 x boorgate.
Pragtige leefstylplaas met goeie inkomste potensiaal in 'n veilige en rustige omgewing in die pragtige Nieuwoudtville distrik.
Property Information & Features
- Property Type
- Farm
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Nieuwoudtville, Northern Cape
- Price
- POA · Get Pre-Qualified
- Erf Size
- 2150000 m²
- Pet Friendly
- Yes
- Staff Quarters
- Yes