Skip to Content

Reitz · Small Holding/Farm For Sale

12 Bedroom Farm For Sale in Reitz

  • R 4,680,000
  • 12 bd
  • 18 ba
  • 10 m²

Gasteplaas en Trou-venue naby Reitz te koop.
As jy in die gasvryhiedsbedryf belangstel en n besigheidsgeleentheid in die platteland soek is hierdie gasteplaas een van die beste beleggings waarna jy kan kyk.
Hierdie 10,67 ha eiendom is gele naby Reitz in die Oos-Vrystaat, ongeveer 180 km vanaf Johannesburg en 300 km vanaf Bloemfontein.
Die hoof inkomste is tans funksies wat daar aangebied word en dit is n gewilde trou-venue. Die infrastruktuur bestaan uit n 1538 m2 duplex gebou wat bestaan uit:
GRONDVLOER
240 m2 Onthaalsaal en ontvangsarea.
Kroeg
Industrile kombuis wat uitgerus is met al die nodige toerusting vir grootmaat onthaal.
Opwas en spens aansluitend tot kombuis.
Stoorkamer
Waskamer
Eetkamer wat ongeveer 20 mense kan akkommodeer.
Ontbytkamer
Ruim ontvangskamer met ingeboude toonbank.
Aparte badkamergeriewe vir dames en mans.
12 gastekamers met en-suite badkamers waarvan 10 nog nie heeltemal voltooi is nie.

TWEEDE VLOER
n Baie groot oopplan vertrek wat vir persoonlike akkommodasie gebruik kan word. (Hierdie vloer is nog nie heeltemal voltooi nie.) Hier is ook n pakkamer en pragtige privaat sitkamer wat ook as kantoor gebruik word.
Munisipale water met n bystand watertenk word tans gebruik. Daar is ook n boorgat wat nie toegerus is nie.
Alle voorraad ,meubels, toerusting en dranklisensie is by die koop ingesluit. Daar sal n volledige inventaris verskaf word. Indien jy slegs die eiendom wil koop sal dit teen n verlaagde prys van R3 950 000 + BTW aangebied word.
BTW moet nog by die geadverteerde bemarkingsprys gevoeg word.

Show more Show less

Property Information & Features

Property Type
Farm
Listing Type
For Sale
Location
Reitz, Free State
Price
R 4,680,000 · Get Pre-Qualified
Price per m²
R 468,000
Floor Size
1538 m²
Erf Size
10 m²
Bedrooms
12
Bathrooms
18
Show more

Map & Nearby

Exact location is provided after a viewing has been arranged with the listing agent.

Area Rating · Reitz, Reitz

Overall Area Rating

Not yet rated

Schools & Public Services

Parks & Recreation

Community & Safety

Restaurants & Shopping

Transport & Travel

Entertainment & Nightlife

These ratings are subjective opinions of ImmoAfrica users and not those of ImmoAfrica.net.

Are you familiar with Reitz? Help others by submitting a review!

Schools & Public Services

Parks & Recreation

Community & Safety

Restaurants & Shopping

Transport & Travel

Entertainment & Nightlife

Meet your Agent

12 Bedroom Farm For Sale in Reitz
R 4,680,000
  • 12 bd
  • 18 ba
Get Pre-Qualified
Contact Agent

By pressing Contact Agent, you agree that ImmoAfrica™ and its affiliates, and real estate professionals may call/text you about your enquiry. You also agree to ImmoAfrica’s Terms of Use and Privacy Policy.

Affordability

Calculate your monthly mortgage payments

Calculate

Repayment

Capital Portion
Interest Portion
TOTAL REPAYMENT

The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Back to top