Mookgopong · Small Holding/Farm For Sale
4 Bedroom Game Farm For Sale in Mookgopong
- R 10,600,000
- 4 bd
- 2 ba
- 158 m²
Sleg 165 km vanaf Pretoria en net 2 km buite Mookgopong/Naboomspruit. 185 hektaar Bosveld plaas met woonhuis en Lodge. Die Lodge bestaan uit drie enkel slaap eenhede, twee vier slaapplek eenhede, een luukse eenheid met vier slaapplek, een luukse eenheid met ses tot agt slaapplek. Elke eenheid het 'n kombuis, badkamer, privaat parkering en braai geriewe. Daar is 'n vermaaklikheids kamer/speletjies eenheid. Lieflike swembad met 'n privaat onthaal lapa en braai geriewe. Bosveld boma met braai geriewe. Die hoof huis bestaan uit 'n ontvangslokaal en kantoor, vier slaapkamers, twee badkamers, kombuis eetkamer, sitkamer, pragtige kombuis, waskamer en linne kamer, dubbel motorhuis, al die vertrekke is ruim netjies en aantreklik. Die oppervlakte van die nuwe stinkstoor is 20 x 22 vk meter met 'n ekstra werkskamer binne en langs die stoor is vyf werkers kwatiere. Hier is 'n netjiese gesinstaleerde sonkrag stelsel wat die huis en die lodge kan voorsien in tye van krag onderbrekings. Die boorgat is baie sterk en voorsien in al die water behoeftes. Die geleentheid is ook hier om 5 ha onder besproeiing te implimenteer. Die rekenaar program van die Lodge en webwerf kan oorgeneem word. Hierdie plaas en lodge word as 'n lopende besigheid verkoop. BTW is betaalbar op die koopprys. Slegs ernstige en goedgekeurde Kopers! Besigting op afspraak, kontak my vandag nog!
Show more Show lessProperty Information & Features
- Property Type
- Game Farm
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Mookgopong, Limpopo
- Price
- R 10,600,000 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 67,089
- Erf Size
- 158 m²
- Bedrooms
- 4
- Bathrooms
- 2
- Garages
- 1
Map & Nearby
Price Trends · Mookgopong, Mookgopong beta
Select filters to see average property values
The current average sales price for a 2 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 946,602
The current average sales price for a 3 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,396,584
The current average sales price for a 5 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,641,786
The current average sales price for a 4 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,314,031
The current average sales price for a 1 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 670,667
Currently, there is not enough data to give you an estimated price. Please check back soon.

Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 670,667 | |
2 Bed | R 946,602 | |
3 Bed | R 1,396,584 | |
4 Bed | R 1,314,031 | |
5 Bed | R 1,641,786 |
Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 20,108 | |
2 Bed | R 5,930 | |
3 Bed | R 4,338 | |
4 Bed | R 1,421 | |
5 Bed | R 2,499 |