Skip to Content

Jan Kempdorp · House For Sale

3 Bedroom House For Sale in Jan Kempdorp

  • POA
  • 3 bd
  • 2 ba
  • 1500 m²

Gele? op 'n groot erf van 1500 m2 is hierdie lae onderhoud siersteenhuis 'n lus vir die oog.

'n Groot pluspunt is die boorgat.

Die huis bied die volgende :

- Oopplan woonkamer met lugversorger
- Kombuis met baie kaste en aparte opwas (plek vir wasmasjien/Tuimeldro?r en skottelgoedwasser) asook ingeboude oond en plate. Dubbelwasbak en groente wasbak.
- die hele huis is gete?l
- Netjiese badkamer in gang met bad/toilet en wasbak
- 3 kamers wat groot genoeg is vir dubbelbeddens of groter met ingeboude kaste
- die Hoofslaapkamer is en-suite met volledige badkamer.

Stap jy by die agterdeur uit is daar 'n gesellige lapa en buitetoilet met wasbak.

Die erf is groot genoeg vir uitbreiding en bied genoeg speelplek vir kinders.
Enkel motorhuis
Die huis is omhein met hek

Moenie die een misloop nie.
Ons help graag met GRATIS Pre Kwalifikasies.
Kontak Mari?tte vandag nog

Show more Show less

Property Information & Features

Property Type
House
Listing Type
For Sale
Location
Jan Kempdorp, Northern Cape
Price
POA · Get Pre-Qualified
Erf Size
1500 m²
Bedrooms
3
Bathrooms
2
Garages
1
Pet Friendly
Yes
Residential Zoning
Yes
Show more

Map & Nearby

Exact location is provided after a viewing has been arranged with the listing agent.

Area Rating · Jan Kempdorp, Jan Kempdorp

Are you familiar with Jan Kempdorp? Be the first to submit a review!

Schools & Public Services

Parks & Recreation

Community & Safety

Restaurants & Shopping

Transport & Travel

Entertainment & Nightlife

Meet your Agent

3 Bedroom House For Sale in Jan Kempdorp
POA
  • 3 bd
  • 2 ba
Get Pre-Qualified
Contact Agent

By pressing Contact Agent, you agree that ImmoAfrica™ and its affiliates, and real estate professionals may call/text you about your enquiry. You also agree to ImmoAfrica’s Terms of Use and Privacy Policy.

Back to top