Mookgopong · House For Sale
2 Bedroom House For Sale in Mookgopong
- R 650,000
- 2 bd
- 1 ba
- 141 m²
Pragtige Meenthuis/Townhouse te koop. Hierdie is 'n Deeltitel eiendom en word bestuur deur 'n Beheerliggaam. Die maandelikse heffings sluit in U geboue versekering en die buite instandhouding van die eiendom en van die kompleks en tuine versorg een maal per week.
Hierdie huis is perfek vir Enkel persone, Bejaardes en Beginners.
Die huis is netjies en skoon en word baie goed instand gehou.
Hier is twee slaap kamers en een badkamer. Linne kas. Pragtige kombuis, Gesellige voorstoep en 'n lekker buite kuier area. Ruim agter stoep. Enkel motorhuis met waskamer geriewe in. Ingesluit is die watertank en druk pomp. Die vloer teëls is baie netjies en daar is ekstra teëls wat die eienaar vir die Koper sal los. Kom kyk gerus,
Kom kyk gerus die kompleks is in 'n veilige area van die dorp..
Kontak my enige tyd vir 'n afspraak.
Property Information & Features
- Property Type
- House
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Mookgopong, Limpopo
- Price
- R 650,000 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 4,610
- Floor Size
- 141 m²
- Erf Size
- 141 m²
- Bedrooms
- 2
- Bathrooms
- 1
- Garages
- 1
Map & Nearby
Price Trends · Mookgopong, Mookgopong beta
Select filters to see average property values
The current average sales price for a 3 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,395,456
The current average sales price for a 2 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 946,602
The current average sales price for a 5 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,641,786
The current average sales price for a 4 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,314,031
The current average sales price for a 1 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 670,667
Currently, there is not enough data to give you an estimated price. Please check back soon.

Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 670,667 | |
2 Bed | R 946,602 | |
3 Bed | R 1,395,456 | |
4 Bed | R 1,314,031 | |
5 Bed | R 1,641,786 |
Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 20,108 | |
2 Bed | R 5,930 | |
3 Bed | R 4,346 | |
4 Bed | R 1,421 | |
5 Bed | R 2,499 |