Mookgopong · House For Sale
3 Bedroom House For Sale in Mookgopong
- R 920,000
- 3 bd
- 2 ba
- 149 m²
Uitstekende Meenthuis/Townhouse te koop in Naboompsruit in ‘n veilige kompleks. Die kompleks is ommuur met ge-elektrifiseerde omheining bo op die mure, elke inwoner het sy eie in en uit gaan toegangsbeheerde afstand beheerde menganisme vir die hek. Die kompleks is in ‘n stil en veilige area van die dorp geleë.
Hierdie huis is van ‘n uitstaande gehalte en uiters netjies, die binnehuis afwerklings is van die beste gehalte en die vakmanskap kan gekomplimenteer word.
Pragtige volvloer teëls, graniet afwerkings in die kombuis en badkamers, moderne ligte, gehalte lugversorgers. Spesiale aangepaste blinders in die kombuis en die badkamers.
Die hoofslaapkamer het baie ingeboude kaste, lugversorger en ‘n TV punt. Moderne en-suite badkamer.
Twee gaste kamers met ingeboude kaste en ‘n pragtige gaste badkamer, netjies!!
Ruim en lieflike oopplan sitkamer , eetkamer en kombuis.
Dubbel motorhuis met hout oprol deure.
Netjiese buite onthaal en kuier area met ‘n ingeboude braai.
Voordele en bystand sisteme:-
5 Kva kragomskakeling(Inverter) en lithium batterye. Alles in die huis werk op hierdie sisteem behalwe die (stoof, lugreëlings en ketel)
2,500lt water tenk en druk pomp.
Voorafbetaalde krag meter.(pre paid meter).
Heffings:
Dit sluit die geboue versekering in en die buite instandhouding van die eiendom.
Die kompleks word goed bestuur deur die Beheerliggaam.
Die kompleks is nie diere vriendelik nie.
Kontak my enige tyd vir ‘n afspraak, kom kyk gerus.
Property Information & Features
- Property Type
- House
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Mookgopong, Limpopo
- Price
- R 920,000 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 6,174
- Levies
- R 1,300
- Rates
- R 514
- Floor Size
- 149 m²
- Erf Size
- 149 m²
- Bedrooms
- 3
- Bathrooms
- 2
- Garages
- 1
Map & Nearby
Price Trends · Mookgopong, Mookgopong beta
Select filters to see average property values
The current average sales price for a 3 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,428,820
The current average sales price for a 2 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 951,928
The current average sales price for a 4 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,299,838
The current average sales price for a 5 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,718,077
The current average sales price for a 1 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 670,667
Currently, there is not enough data to give you an estimated price. Please check back soon.

Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 670,667 | |
2 Bed | R 951,928 | |
3 Bed | R 1,428,820 | |
4 Bed | R 1,299,838 | |
5 Bed | R 1,718,077 |
Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 20,108 | |
2 Bed | R 6,008 | |
3 Bed | R 4,470 | |
4 Bed | R 1,394 | |
5 Bed | R 2,633 |