Skip to Content

Vaal de Grace Golf Estate · House For Sale

4 Bedroom House For Sale in Vaal de Grace Golf Estate

  • R 2,950,000
  • 4 bd
  • 4 ba
  • 1351 m²

Huis te koop op 'n eiland, in Vaal de Grace Natuur Reservaat omring deur die Vaalrivier. Kalmte en rustigheid is 100% gewaarborg. Ingang na die Vaal de Grace Natuur Reservaat is deur twee veiligheidshekke met sekuriteitsbeamptes.

Die dubbelverdieping huis is lig en ruim en laat 'n mens ook sommer so voel. Dis 'n groot, solied geboude, huis met lae onderhoud en 'n teeldak.
Die huis het 'n ingangsportaal met studeerkamer vir waneer jy kliente tuis moet ontvang asook 'n gaste badkamer naby die studeerkamer.

Die kombuis is van eikehout met 'n groot spenskas. Die kombuis, eet en sitkamer is oopplan. Die eetkamer en sitkamer asook hoofslaapkamer se deure maak almal op die stoep oop. Die hoofslaapkamer het sy eie aantrekkamer asook 'n volledige en-suite met 'n lekker groot stort.

Op die boonste vloer is daar 3 slaapkamers wat almal op 'n balkon uitloop asook 'n klein kombuisie.

Daar is ook 2 gewone motorhuise en 1 vir 'n karavaan.

Jojo tenk met pomp, asook 3x waterfilters.

As jy hou van 'n binne-na buite leefstyl, dan is dit die huis vir jou. Bel vandag!

Show more Show less

Property Information & Features

Property Type
House
Listing Type
For Sale
Location
Vaal de Grace Golf Estate, Parys
Price
R 2,950,000 · Get Pre-Qualified
Price per m²
R 2,184
Floor Size
474 m²
Erf Size
1351 m²
Bedrooms
4
Bathrooms
4
Garages
3
Security
Yes
Study/Office
Yes
Show more

Map & Nearby

Exact location is provided after a viewing has been arranged with the listing agent.

Area Rating · Vaal de Grace Golf Estate, Parys

Overall Area Rating

Not yet rated

Schools & Public Services

Parks & Recreation

Community & Safety

Restaurants & Shopping

Transport & Travel

Entertainment & Nightlife

These ratings are subjective opinions of ImmoAfrica users and not those of ImmoAfrica.net.

Are you familiar with Vaal de Grace Golf Estate? Help others by submitting a review!

Schools & Public Services

Parks & Recreation

Community & Safety

Restaurants & Shopping

Transport & Travel

Entertainment & Nightlife

Meet your Agent

4 Bedroom House For Sale in Vaal de Grace Golf Estate
R 2,950,000
  • 4 bd
  • 4 ba
Get Pre-Qualified
Contact Agent

By pressing Contact Agent, you agree that ImmoAfrica™ and its affiliates, and real estate professionals may call/text you about your enquiry. You also agree to ImmoAfrica’s Terms of Use and Privacy Policy.

Affordability

Calculate your monthly mortgage payments

Calculate

Repayment

Capital Portion
Interest Portion
TOTAL REPAYMENT

The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.

Back to top