5 Bedroom Farm for Sale in Richmond Richmond

  • R 22 800 000
  • R 220 025 Monthly payment
5 Bedroom Farm for Sale in Richmond

Property Information & Features

  • Farm Property Type
  • For Sale Listing Type
  • R 22 800 000 Asking Price
  • 5 Bedrooms
  • 1 Bathrooms
  • Yes Staff Quarters
  • Yes Study/Office

Property Description

Situated in the midst of some of De Aar and Richmond's best sheep and cattle farms, this particular farm is known as an above average Karoo farm, due to its location and abundance of irrigation water.

The farm comprises of 60% fertile "leegtes" with 40% valleys and hills. The farm lends itself to the production of superb quality products. All necessary infrastructures to operate an economically viable Karoo farm operation are in place. The farm is also ideal for game, especially the breeding of springbuck, oryx, kudu and exotic game species.

The entire perimeter fencing is jackal proof and numerous inner-camps occur. The 5-bedroom farmhouse and all other infrastructure are in good repair.

Totally remote in a cull-de-sac. No roads passing this farm. The beauty and nature surround you!

Its attractive Karoo-like topography with the combination of pristine vegetation, abundance of water and excellent infrastructure makes this one of the top farms for sale in the Karoo!

For sale at R22,800,000.00

RICHMOND: Karooplaas met goeie infrastruktuur en volop water.

Ligging: Gelee nagenoeg 16 km vanaf die dorp Richmond. (6 km teer en 10 km grondpad). Daar is geen deurpaaie oor die plaas en is verder liggend vanaf hoofwee soos die N1 - hoofpad.

Grootte: Dit bestaan uit 3 aangrensende gedeeltes (titelaktes) wat 'n eenheid van 7619,7087ha vorm.

Reenval: 350 mm/jr. Reen meestal in die somer en ontvang ook winter reen met baie kapok.

Natuurlike Weiding: Die natuurlike weiveld bestaan uit nagenoeg 60 persent leegteveld en 40 persent ranteveld met 'n drakrag van 18ha/GVE. Dit is bedek met uitstekende Karoobossieveld en 'n groot verskeidenheid smaaklike grassoorte. Die weiding is geskik vir skape, bokke, wild en beeste. (Op die plaas is heelwat koedoes, ribbokke, springbokke en gemsbokke.)

Infrastruktuur:
Weikampe, veesuipings en heinings: Die infrastruktuur van die plaas is redelik tot baie goed. Dit is verdeel in 14 weikampe plus 2 klein kampies met koekoejoe en die lande is goed afgekamp. Die buite heining is jakkalsproef asook sommige van die binneheinings. Die grootste gedeeltes van die binneheinings is stokproef. Daar is in totaal 5 veehanteringskrale en 2 dipgange.

Die onderskeie weikampe is van 2 en meer veesuipings voorsien en sien soos volg daarna uit:
- Kamp 1 (Damkamp): Een fontein, een windpomp, watertenk, en groot gronddam.
- Kamp 2 (Wilgerboomkamp): Twee windpompe, een gronddam en een watertenk.
- Kamp 3 ( Droe fonteinkamp): Twee veesuipings vanaf aangrensende kampe.
- Kamp 4 (Kromhoek) : Twee windpompe , een sinkdam en een standhoudende fontein.
- Kamp 5 (Blesbokkamp): Een windpomp, twee watersuipings plus twee fonteine
- Kamp 6 ( Hammelkamp): Drie veesuipings , een windpomp, een watertenk en een sementdam, plus een fontein.
- Kamp 7 ( Rooiberg) : Ontvang water vir suipings van aangrensende kampe. Het een fontein en 'n rivier wat seisoenaal vloei en deur die kamp loop.
- Kamp 8 (Ooibokkamp) Een windpomp, twee veesuipings. Geen fontein.
- Kamp 9 (Bakenskop) Drie veesuipings en fontein. Twee windpompe, een sementdam asook 'n groot gronddam.
- Kamp 10 (Langkamp) Twee veesuipings. Kry water van aangrensende kampe.
- Kamp 11 (Vaalkop) Twee windpompe, twee sementdamme en een watertenk en een groot gronddam.
- Kamp 12 (Rooipootjie) Twee windpompe , twee watertenks, een fontein en een groot gronddam.
- Kamp 13 (Onderste Rooiwalle) Twee waters en een fontein. Een windpomp en een watertenk.
- Kamp 14 (Boonste Rooiwalle) Twee suipings van water van kampe aangrensend. Die kamp het 'n groot aantal weirs in die rivierloop.

Besproeiing: Daar is 23 ha asook `n verdere 14.5 ha ingelyste besproeiingsgrond, waarvan 5 ha met lusern gevestig is.

Geboue: Die netjiese ruim woonhuis het ondermeer 5 slaapkamers, 3 sit-/woonkamers, kantoor, naaldwerkkamer, kombuis, ens. Stoor, buitegeboue en 4 arbeidershuise.
Eskomkrag is beskikbaar asook internet en het selfoonontvangs. Op die gedeelte is 'n groot stoor waar skape geskeer word en het twee arbeidershuise.

Prys: R 22 800 000-00

Monthly Payment / Amortisation

R
R
%
Instalment
R 198 022 / month
Total Cost
R 47 525 386
# Total Payment Interest Portion Capital Portion Balance
1 198 022 171 000 27 022 20 492 978
2 198 022 170 775 27 248 20 465 730
3 198 022 170 548 27 475 20 438 255
4 198 022 170 319 27 704 20 410 552
5 198 022 170 088 27 935 20 382 617
6 198 022 169 855 28 167 20 354 450
7 198 022 169 620 28 402 20 326 048
8 198 022 169 384 28 639 20 297 409
9 198 022 169 145 28 877 20 268 532
10 198 022 168 904 29 118 20 239 414
11 198 022 168 662 29 361 20 210 053
12 198 022 168 417 29 605 20 180 448
13 198 022 168 170 29 852 20 150 596
14 198 022 167 922 30 101 20 120 495
15 198 022 167 671 30 352 20 090 143
16 198 022 167 418 30 605 20 059 539
17 198 022 167 163 30 860 20 028 679
18 198 022 166 906 31 117 19 997 562
19 198 022 166 646 31 376 19 966 186
20 198 022 166 385 31 638 19 934 549
21 198 022 166 121 31 901 19 902 647
22 198 022 165 855 32 167 19 870 480
23 198 022 165 587 32 435 19 838 045
24 198 022 165 317 32 705 19 805 340
25 198 022 165 044 32 978 19 772 362
26 198 022 164 770 33 253 19 739 109
27 198 022 164 493 33 530 19 705 579
28 198 022 164 213 33 809 19 671 770
29 198 022 163 931 34 091 19 637 679
30 198 022 163 647 34 375 19 603 304
31 198 022 163 361 34 662 19 568 642
32 198 022 163 072 34 950 19 533 692
33 198 022 162 781 35 242 19 498 450
34 198 022 162 487 35 535 19 462 915
35 198 022 162 191 35 831 19 427 083
36 198 022 161 892 36 130 19 390 953
37 198 022 161 591 36 431 19 354 522
38 198 022 161 288 36 735 19 317 787
39 198 022 160 982 37 041 19 280 746
40 198 022 160 673 37 350 19 243 397
41 198 022 160 362 37 661 19 205 736
42 198 022 160 048 37 975 19 167 761
43 198 022 159 731 38 291 19 129 470
44 198 022 159 412 38 610 19 090 860
45 198 022 159 091 38 932 19 051 928
46 198 022 158 766 39 256 19 012 672
47 198 022 158 439 39 584 18 973 088
48 198 022 158 109 39 913 18 933 175
49 198 022 157 776 40 246 18 892 929
50 198 022 157 441 40 581 18 852 348
51 198 022 157 103 40 920 18 811 428
52 198 022 156 762 41 261 18 770 167
53 198 022 156 418 41 604 18 728 563
54 198 022 156 071 41 951 18 686 612
55 198 022 155 722 42 301 18 644 311
56 198 022 155 369 42 653 18 601 658
57 198 022 155 014 43 009 18 558 650
58 198 022 154 655 43 367 18 515 282
59 198 022 154 294 43 728 18 471 554
60 198 022 153 930 44 093 18 427 461
61 198 022 153 562 44 460 18 383 001
62 198 022 153 192 44 831 18 338 170
63 198 022 152 818 45 204 18 292 966
64 198 022 152 441 45 581 18 247 385
65 198 022 152 062 45 961 18 201 424
66 198 022 151 679 46 344 18 155 080
67 198 022 151 292 46 730 18 108 350
68 198 022 150 903 47 120 18 061 230
69 198 022 150 510 47 512 18 013 718
70 198 022 150 114 47 908 17 965 810
71 198 022 149 715 48 307 17 917 503
72 198 022 149 313 48 710 17 868 793
73 198 022 148 907 49 116 17 819 677
74 198 022 148 497 49 525 17 770 152
75 198 022 148 085 49 938 17 720 214
76 198 022 147 668 50 354 17 669 860
77 198 022 147 249 50 774 17 619 086
78 198 022 146 826 51 197 17 567 890
79 198 022 146 399 51 623 17 516 266
80 198 022 145 969 52 054 17 464 213
81 198 022 145 535 52 487 17 411 725
82 198 022 145 098 52 925 17 358 801
83 198 022 144 657 53 366 17 305 435
84 198 022 144 212 53 810 17 251 624
85 198 022 143 764 54 259 17 197 365
86 198 022 143 311 54 711 17 142 654
87 198 022 142 855 55 167 17 087 487
88 198 022 142 396 55 627 17 031 861
89 198 022 141 932 56 090 16 975 770
90 198 022 141 465 56 558 16 919 213
91 198 022 140 993 57 029 16 862 184
92 198 022 140 518 57 504 16 804 680
93 198 022 140 039 57 983 16 746 696
94 198 022 139 556 58 467 16 688 229
95 198 022 139 069 58 954 16 629 276
96 198 022 138 577 59 445 16 569 830
97 198 022 138 082 59 941 16 509 890
98 198 022 137 582 60 440 16 449 450
99 198 022 137 079 60 944 16 388 506
100 198 022 136 571 61 452 16 327 055
101 198 022 136 059 61 964 16 265 091
102 198 022 135 542 62 480 16 202 611
103 198 022 135 022 63 001 16 139 610
104 198 022 134 497 63 526 16 076 085
105 198 022 133 967 64 055 16 012 030
106 198 022 133 434 64 589 15 947 441
107 198 022 132 895 65 127 15 882 314
108 198 022 132 353 65 670 15 816 644
109 198 022 131 805 66 217 15 750 427
110 198 022 131 254 66 769 15 683 658
111 198 022 130 697 67 325 15 616 332
112 198 022 130 136 67 886 15 548 446
113 198 022 129 570 68 452 15 479 994
114 198 022 129 000 69 022 15 410 972
115 198 022 128 425 69 598 15 341 374
116 198 022 127 845 70 178 15 271 196
117 198 022 127 260 70 762 15 200 434
118 198 022 126 670 71 352 15 129 082
119 198 022 126 076 71 947 15 057 135
120 198 022 125 476 72 546 14 984 589
121 198 022 124 872 73 151 14 911 438
122 198 022 124 262 73 760 14 837 677
123 198 022 123 647 74 375 14 763 302
124 198 022 123 028 74 995 14 688 307
125 198 022 122 403 75 620 14 612 687
126 198 022 121 772 76 250 14 536 437
127 198 022 121 137 76 885 14 459 552
128 198 022 120 496 77 526 14 382 026
129 198 022 119 850 78 172 14 303 853
130 198 022 119 199 78 824 14 225 030
131 198 022 118 542 79 481 14 145 549
132 198 022 117 880 80 143 14 065 406
133 198 022 117 212 80 811 13 984 596
134 198 022 116 538 81 484 13 903 111
135 198 022 115 859 82 163 13 820 948
136 198 022 115 175 82 848 13 738 100
137 198 022 114 484 83 538 13 654 562
138 198 022 113 788 84 234 13 570 328
139 198 022 113 086 84 936 13 485 391
140 198 022 112 378 85 644 13 399 747
141 198 022 111 665 86 358 13 313 389
142 198 022 110 945 87 078 13 226 312
143 198 022 110 219 87 803 13 138 509
144 198 022 109 488 88 535 13 049 974
145 198 022 108 750 89 273 12 960 701
146 198 022 108 006 90 017 12 870 684
147 198 022 107 256 90 767 12 779 918
148 198 022 106 499 91 523 12 688 395
149 198 022 105 737 92 286 12 596 109
150 198 022 104 968 93 055 12 503 054
151 198 022 104 192 93 830 12 409 224
152 198 022 103 410 94 612 12 314 611
153 198 022 102 622 95 401 12 219 211
154 198 022 101 827 96 196 12 123 015
155 198 022 101 025 96 997 12 026 018
156 198 022 100 217 97 806 11 928 212
157 198 022 99 402 98 621 11 829 591
158 198 022 98 580 99 443 11 730 149
159 198 022 97 751 100 271 11 629 878
160 198 022 96 916 101 107 11 528 771
161 198 022 96 073 101 949 11 426 821
162 198 022 95 224 102 799 11 324 022
163 198 022 94 367 103 656 11 220 367
164 198 022 93 503 104 519 11 115 848
165 198 022 92 632 105 390 11 010 457
166 198 022 91 754 106 269 10 904 188
167 198 022 90 868 107 154 10 797 034
168 198 022 89 975 108 047 10 688 987
169 198 022 89 075 108 948 10 580 040
170 198 022 88 167 109 855 10 470 184
171 198 022 87 252 110 771 10 359 413
172 198 022 86 328 111 694 10 247 719
173 198 022 85 398 112 625 10 135 094
174 198 022 84 459 113 563 10 021 531
175 198 022 83 513 114 510 9 907 021
176 198 022 82 559 115 464 9 791 558
177 198 022 81 596 116 426 9 675 131
178 198 022 80 626 117 396 9 557 735
179 198 022 79 648 118 375 9 439 360
180 198 022 78 661 119 361 9 319 999
181 198 022 77 667 120 356 9 199 644
182 198 022 76 664 121 359 9 078 285
183 198 022 75 652 122 370 8 955 915
184 198 022 74 633 123 390 8 832 525
185 198 022 73 604 124 418 8 708 107
186 198 022 72 568 125 455 8 582 652
187 198 022 71 522 126 500 8 456 152
188 198 022 70 468 127 555 8 328 597
189 198 022 69 405 128 617 8 199 980
190 198 022 68 333 129 689 8 070 290
191 198 022 67 252 130 770 7 939 520
192 198 022 66 163 131 860 7 807 661
193 198 022 65 064 132 959 7 674 702
194 198 022 63 956 134 067 7 540 635
195 198 022 62 839 135 184 7 405 452
196 198 022 61 712 136 310 7 269 141
197 198 022 60 576 137 446 7 131 695
198 198 022 59 431 138 592 6 993 103
199 198 022 58 276 139 747 6 853 357
200 198 022 57 111 140 911 6 712 446
201 198 022 55 937 142 085 6 570 360
202 198 022 54 753 143 269 6 427 091
203 198 022 53 559 144 463 6 282 627
204 198 022 52 355 145 667 6 136 960
205 198 022 51 141 146 881 5 990 079
206 198 022 49 917 148 105 5 841 974
207 198 022 48 683 149 339 5 692 635
208 198 022 47 439 150 584 5 542 051
209 198 022 46 184 151 839 5 390 212
210 198 022 44 918 153 104 5 237 108
211 198 022 43 643 154 380 5 082 728
212 198 022 42 356 155 666 4 927 062
213 198 022 41 059 156 964 4 770 098
214 198 022 39 751 158 272 4 611 827
215 198 022 38 432 159 591 4 452 236
216 198 022 37 102 160 920 4 291 316
217 198 022 35 761 162 261 4 129 054
218 198 022 34 409 163 614 3 965 440
219 198 022 33 045 164 977 3 800 463
220 198 022 31 671 166 352 3 634 111
221 198 022 30 284 167 738 3 466 373
222 198 022 28 886 169 136 3 297 237
223 198 022 27 477 170 545 3 126 692
224 198 022 26 056 171 967 2 954 725
225 198 022 24 623 173 400 2 781 325
226 198 022 23 178 174 845 2 606 481
227 198 022 21 721 176 302 2 430 179
228 198 022 20 251 177 771 2 252 408
229 198 022 18 770 179 252 2 073 156
230 198 022 17 276 180 746 1 892 409
231 198 022 15 770 182 252 1 710 157
232 198 022 14 251 183 771 1 526 386
233 198 022 12 720 185 303 1 341 083
234 198 022 11 176 186 847 1 154 237
235 198 022 9 619 188 404 965 833
236 198 022 8 049 189 974 775 859
237 198 022 6 465 191 557 584 302
238 198 022 4 869 193 153 391 149
239 198 022 3 260 194 763 196 386
240 198 022 1 637 196 386 -0

Get more info / Ask a question