2 Bedroom Retirement Village to Rent in Helicon Heights Bloemfontein

  • R 8 000
2 Bedroom Retirement Village to Rent in Helicon Heights

Property Information & Features

  • Retirement Village Property Type
  • To Rent Listing Type
  • R 8 000 Price
  • 2 Bedrooms
  • 2 Bathrooms
  • 2 Garages
  • 146 m² Living Area
  • 146 m² Total Size
  • R 55 Price/m²

Property Description

Pragtige ruim meenthuis in aftree-oord

Retirement village - only 50+ years old

Hierdie ruim twee slaapkamer meenthuis is in Sante aftree-oord, loopafstand van die nuwe Northridge Mall.

Die meenthuis beskik oor 2 slaapkamers met 2 en-suite badkamers, 'n gaste toilet 2 leefareas en dubbel elektriese motorhuis.

Die tweede leefarea bied 'n sonnige voorkoms met 'n ingeboude braai.

Die kombuis maak voorsiening vir 'n dubbeldeur yskas en 'n skottelgoedwasser en het ook 'n apart opwas.

Die motorhuis beskik oor 'n wasmasjien konneksie en bied ekstra pakspasie.

Daar is ook sonpanele op die dak om energie verbruik te verbeter.

Geen diere toegelaat

Get more info / Ask a question