3 Bedroom Simplex to Rent in Olympus Pretoria

  • R 11 000
3 Bedroom Simplex to Rent in Olympus

Property Information & Features

  • Simplex Property Type
  • To Rent Listing Type
  • R 11 000 Price
  • 3 Bedrooms
  • 2 Bathrooms
  • 1 Garages
  • 110 m² Living Area
  • 110 m² Total Size
  • R 100 Price/m²
  • Yes Garage
  • Yes Swimming Pool

Property Description

Bronberg Aftreelandgoed is gelee in 'n baie veilige en huislike atmosfeer met pragtige tuine - die landelike omgewing sal jou laat vergeet dat jy in die stad is

Hierdie 3 slaapkamer, 2 badkamer, oopplan sit- eetkamer en kombuis met patio en 1 motorhuis is 'n baie gesellige simplekshuis te huur vir 50 jariges en ouer

Noodknoppies en posbusse vir elke eenheid beskikbaar

Vervoerbussie tweekeer per week na die naaste winkelsentrums

Die dienssentrum is 100% in werking met ontvangsarea, biblioteek, eetsaal en industriele kombuis, snoepwinkel, haar- en skoonheidsalon, dokterspreekkamer en kliniek, verhitte swembad

Ons het 24 uur sekuriteit met baie hoe mure en elektrisiteitsheining

24 Uur hoesorgeenheid en verpleegstaf beskikbaar

Die sosialekomitee is baie aktief en reel uitstappies en vermaak soos markdae, flieks, braaivleisdae, skemerkelkaande, bingo, kaartspeletjies, oefeninge en nog baie meer

Daar is 'n diens elke Sondagoggend

SKAKEL NOU OM TELEURSTELLING TE VOORKOM - ONS IS 7 DAE 'N WEEK OP TERREIN

Get more info / Ask a question