Mookgopong Rural · House For Sale
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong Rural
- R 2,370,000
- 3 bd
- 2 ba
- 165 m²
Pragtige 3 Slaap kamer huis by Die Oog Aftree Oord tekoop.
3 slaapkamer huis met 2 badkamers oop plan sit en eet kamer met 'n groot gerieflike kaggel/ braai kamer met deure wat kan oop maak na die pragtige privaat tuin toe.
Kombuis met aparte opwas.
Graniet blaaie indie kombuis met soliede hout kaste.
Baie ingeboude kaste indie hoofslaap kamer met 'n pragtige badkamer wat uitkyk op die bos.
Die huis is gelee naby aan die bos met pivate wildskamp aandie agter kant van die huis.
Enkel motor huis met skadu afdak parkering vir 1 kar of karavaan.
Buite braai.
Die Oog bied 'n vakansie-oord leefstyl en fasiliteite aan die inwoners wat ideaal is vir die traktering van gaste, kinders en kleinkinders
Die leefstyl bied ook 'n ruim uitleg, oop spasies op 200 ha, gevestigde bosveld en 'n wildskamp wat die onderstaande wildsoorte insluit.
Die verskeidenheid van fasiliteite en dienste by Die Oog maak dit moontlik om 'n aktiewe leefstyl te handhaaf.
Die konsep van aktiewe veroudering begin al hoe meer gewild raak onder ouer persone in Suid-Afrika. Hierdie beweging behels dat mense aangemoedig word om aktief te wees na aftrede om te werk, te studeer, inkomste te verdien, te sosialiseer, reis, bele in die omgewing en om nuwe uitdagings te aanvaar. Dit is in skerp kontras met die uitgediende idee dat aftrede 'n tyd is om te gaan stilsit en niks doen nie.
Aktiewe veroudering impliseer 'n gesonde leefstyl om afgetredenes in staat te stel om 'n langer, beter kwaliteit lewe te he. Dit het ook gelei to vernuwende denke in die ontwikkeling van aftreebehuising, waarvan Die Oog 'n goeie voorbeeld is.
Die Oog aftree-landgoed is die eerste van sy soort in die land wat aan sy inwoners 'n permanente, opwindende, bekostigbare vakansie-oord leefstyl bied. By Die Oog kan inwoners die sogenaamde tweede lewe geniet, hulle drome verwesenlik en nuwe dinge ervaar.
Property Information & Features
- Property Type
- Retirement Village
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Mookgopong Rural, Mookgopong
- Price
- R 2,370,000 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 14,364
- Floor Size
- 165 m²
- Erf Size
- 165 m²
- Bedrooms
- 3
- Bathrooms
- 2
- Garages
- 1
- Residential Zoning
- Yes
- Security
- Yes
- Swimming Pool
- Yes
Map & Nearby
Price Trends · Mookgopong Rural, Mookgopong beta
Select filters to see average property values
The current average sales price for a 4 bedroom property in Mookgopong Rural on ImmoAfrica.net is R 2,160,000
The current average sales price for a 2 bedroom property in Mookgopong Rural on ImmoAfrica.net is R 1,150,000
The current average sales price for a 3 bedroom property in Mookgopong Rural on ImmoAfrica.net is R 2,370,000
Currently, there is not enough data to give you an estimated price. Please check back soon.

Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | ||
2 Bed | R 1,150,000 | |
3 Bed | R 2,370,000 | |
4 Bed | R 2,160,000 | |
5 Bed |
Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | ||
2 Bed | ||
3 Bed | R 14,364 | |
4 Bed | R 2,115 | |
5 Bed |