Mookgopong · House For Sale
2 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong
- R 1,250,000
- 2 bd
- 2 ba
- 100 m²
Pragtige en gerieflike aftree huis met ‘n grasdak te koop by DIE OOG AFTREE LANDGOED. Hierdie twee slaapkamer huis is perfek geleë op die Landgoed, binne loopafstand van die kantoor, sorgsentrum en swembad. Die huis is hoog op geleë, met geen storm water gevare nie. Die omgewing om die huis is baie privaat met ‘n lieflike uitsig op die oopveld en gevestigde tuin. Hier is ‘n tandem afdak vir twee voertuie, en twee ekstra oop parkeer areas. Met die 2 x1000lt watertanks en drukpomp is hier altyd water. Die oopplan sitkamer, eetkamer, kombuis en stoep gee ‘n gesellige atmosfeer en leef ruimte. Die hoofslaapkamer is ruim, het ‘n en- suite badkamer, genoeg ingeboude kaste ‘n deur wat uitloop na die privaat tuin. Die tweede kamer het ook ‘n en-suite badkamer. Hier is ‘n studier kamer met ‘n ingeboude lessenaar en boekrakke. Die kombuis en badkamers se afwerking is van graniet. Vol Maxidor sekuriteits deure en voor vensters. Die Geyser is elektries en Solar en die omskakelings is in plek, die batterye is uitgesluit.
DIE OOG AFTREE LANDGOED:- Gemoedrus vir ‘n veilige en gelukkige aftrede, kom geniet die Bosveld op sy beste, skakel in by al die bedrywighede, stokperdjies, fietsry klub en wildsritte in die privaat wildtuin.
DIE HEFFING:- Sluit die geboue se buite versekering en instandhouding in, skoonmaak dienste 1 x per week, tuin dienste 1x per week, water en gratis gebruik van die oord se fasiliteite. 24 Uur sekuriteits beheerde toegangs hekke. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak!
Property Information & Features
- Property Type
- Retirement Village
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Mookgopong, Limpopo
- Price
- R 1,250,000 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 12,500
- Levies
- R 3,428
- Rates
- R 834
- Erf Size
- 100 m²
- Bedrooms
- 2
- Bathrooms
- 2
- Covered Parking Bays
- 2
Map & Nearby
Price Trends · Mookgopong, Mookgopong beta
Select filters to see average property values
The current average sales price for a 3 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,413,232
The current average sales price for a 2 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 930,926
The current average sales price for a 4 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,231,778
The current average sales price for a 5 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,718,077
The current average sales price for a 1 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 670,667
Currently, there is not enough data to give you an estimated price. Please check back soon.

Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 670,667 | |
2 Bed | R 930,926 | |
3 Bed | R 1,413,232 | |
4 Bed | R 1,231,778 | |
5 Bed | R 1,718,077 |
Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 20,108 | |
2 Bed | R 5,720 | |
3 Bed | R 4,477 | |
4 Bed | R 1,426 | |
5 Bed | R 2,633 |