Mookgopong · House For Sale
2 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong
- R 2,300,000
- 2 bd
- 2 ba
- 149 m²
Die Oog Aftree Landgoed! Pragtige twee slaapkamer huis tenvolle rolstoel vriendelik gebou en ingerig.
Perfekte ligging met ‘n pragtige uitsig op die oopveld, geen ontwikkeling kan verder voor hierdie huis gedoen word nie en storm waters is geen probleem.
Hierdie mooi huis nooi mens vriendelik binne. Die huis is gemaklik en gerieflik ingerig en absoluut rolstoel vriendelik. Pragtige oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer, hier is ook voorsiening gemaak vir ‘n kaggel vir die koue wintersaande. Die sitkamer se skuif deur loop uit na die oopstoep wat uitkyk op die oopveld voor die huis waar die Njalas gereeld kom kuier. Die twee slaapkamers het skuif deure wat uitloop na die privaat tuin. Die badkamers is besonders, die geyser is 16 liter gas en elektries gekombineerd. Enkle motor huis met ‘n afstandbeheerde deur, die waskamer geriewe is ook voor in die motor huis. Hier is 'n vertrek vir 'n ekstra kamer of lekker stokperdjie werkskamer. Dubbel motor afdak met netjiese plaveisel in die oprit.
DIE OOG AFTREE LANDGOED is een van die beste aftree geleenthede in die land. Georganiseerd en veilig met 24 uur sekuriteit. Die vakansie leefstyl is uniek! Die heffing sluit die buite versekening van die geboue in, tuindienste 1 x per week, huis skoonmaak dienste 1 x per week. Water en die gebruik van die fasiliteite op die oord. Middag etes word daagliks verskaf op bestelling teen 'n lae tarief .Die Mediese versorgings eenheid gee gemoedrus. Hier word baie aktiwiteite en stokperdjies aangebied vir die inwoners. Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.
Property Information & Features
- Property Type
- Retirement Village
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Mookgopong, Limpopo
- Price
- R 2,300,000 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 15,436
- Floor Size
- 135 m²
- Erf Size
- 149 m²
- Bedrooms
- 2
- Bathrooms
- 2
- Garages
- 1
- Covered Parking Bays
- 2
Map & Nearby
Price Trends · Mookgopong, Mookgopong beta
Select filters to see average property values
The current average sales price for a 3 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,400,234
The current average sales price for a 4 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,277,912
The current average sales price for a 5 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,720,385
The current average sales price for a 2 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 949,667
The current average sales price for a 1 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 670,667
Currently, there is not enough data to give you an estimated price. Please check back soon.

Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 670,667 | |
2 Bed | R 949,667 | |
3 Bed | R 1,400,234 | |
4 Bed | R 1,277,912 | |
5 Bed | R 1,720,385 |
Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 20,108 | |
2 Bed | R 5,996 | |
3 Bed | R 4,457 | |
4 Bed | R 1,461 | |
5 Bed | R 2,636 |