Mookgopong · House For Sale
3 Bedroom Retirement Village For Sale in Mookgopong
- R 1,260,000
- 3 bd
- 2 ba
- 91 m²
Opsoek na die regte aftree geleentheid? Hierdie is die ideale geleentheid!! Hierdie huis is geleë in DIE OOG AFTREE LANDGOED. Uitstekende ligging! Binne loop afstand na die Restaurant, Eetsaal, Swembad Tennis bane, Wassery en Sorg Sentrum.
Kom geniet die lekker warm Bosveld klimaat net hier!
Baie goed geprys en waarde vir U geld. Die huis bied drie slaapkamers, twee badkamers een badkamer is 'n en-suite met die hoof slaapkamer. Lieflike oopplan sitkamer eetkamer en kombuis. Apparte kantoor. Ruim "loft" bo met slaap plek vir vier persone, die ideale kuier area vir Kinders en Kleinkinders.
Hier is 'n baie mooi privaat binne hof en tuintjie. Die stoep met die ingeboude braai is 'n lieflike ontspan en kuier area saam met vriende en Familie.
Een afdak vir 'n voertuig en een oop staanplek vir 'n golf karretjie. Orals is netjiese plaveisel.
Kom geniet die lekker aktiewe lewe saam met die mede inwoners. Hier word baie stokperdjies aangebied. Sluit aan by die Lyndans groep Fiets ryers Rolbal en Jukskei klub Speel put-put en Pluimbal Stap groep en Voël kykers.
Al die fasilitite is net hier. 'n Haarslaon, skoonheids salon en vele meer.
Mediese gemoedrus – Gevestigdige gesondheidsorgsentrum met voltydse personeel.
Die Heffing sluit jou geboue versekering, buite instandhouding van die huis en erf, gratis water en die gebruik van die fasiliteite en 24/7 sekuriteit in.1 x 1 x per week huis skoonmaak dienste, 1 x per week tuindienste.
Kontak my vandag nog vir 'n afspraak.
Property Information & Features
- Property Type
- Retirement Village
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Mookgopong, Limpopo
- Price
- R 1,260,000 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 13,846
- Levies
- R 3,978
- Rates
- R 683
- Floor Size
- 91 m²
- Erf Size
- 91 m²
- Bedrooms
- 3
- Bathrooms
- 2
- Covered Parking Bays
- 1
Map & Nearby
Price Trends · Mookgopong, Mookgopong beta
Select filters to see average property values
The current average sales price for a 3 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,413,232
The current average sales price for a 2 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 930,926
The current average sales price for a 4 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,231,778
The current average sales price for a 5 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 1,718,077
The current average sales price for a 1 bedroom property in Mookgopong on ImmoAfrica.net is R 670,667
Currently, there is not enough data to give you an estimated price. Please check back soon.

Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 670,667 | |
2 Bed | R 930,926 | |
3 Bed | R 1,413,232 | |
4 Bed | R 1,231,778 | |
5 Bed | R 1,718,077 |
Bedrooms | Buy | Rent |
---|---|---|
Studio | ||
1 Bed | R 20,108 | |
2 Bed | R 5,720 | |
3 Bed | R 4,477 | |
4 Bed | R 1,426 | |
5 Bed | R 2,633 |