Orania · Vacant Land For Sale
Vacant Land For Sale in Orania
- R 2,411,210
- 5060 m²
Maak gebruik van hierdie waardevolle geleentheid om 'n uitmuntende belegging in Orania te maak.
5060 vkm Erf 'n erf is beskikbaar by wyse van die aankoop van aandele in die Orania Aandeleblok.
Dit is binne loopafstand van die skool, kerk, restaurante en sakekern.
Die erf is reeds toegerus met vars- en rouwater, en elektrisiteitaansluitings.
Dit is noodsaaklik om oor verblyfreg in Orania te beskik om die eiendom te kan koop.
Rel vir besigtiging
Property Information & Features
- Property Type
- Vacant Land
- Listing Type
- For Sale
- Location
- Orania, Northern Cape
- Price
- R 2,411,210 · Get Pre-Qualified
- Price per m²
- R 477
- Erf Size
- 5060 m²